
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
n Onmisbare gids vir elke mens wat ander wil help om probleme te oorkom en 'n vervulde lewe te lei Die A tot Z van berading is 'n omvattende handleiding wat 'n wye reeks kwessies vanuit 'n Christelike perspektief benader. Dit sluit in:
l Persoonlike kwessies – Angs, eensaamheid, depressie, woede, skuldgevoelens
l Ontwikkelingskwessies – Kinderopvoeding, adolessensie, vroee volwassenheid, die middeljare, bejaardheid
l Interpersoonlike kwessies – Verhoudings, seks, homoseksualiteit,geweld en mishandeling
l Identiteitskwessies – Minderwaardigheid en eiewaarde, siekte, rousmart, enkellopendes, die keuse van 'n huweliksmaat
l Familie- en gesinskwessies – Voorhuwelikse berading, huweliksprobleme, swangerskap, gesinsprobleme, egskeiding en hertroue
l Ander kwessies – Geestesversteurings, alkoholisme, verslawing, finansiele berading, beroepsvoorligting, geestelike probleme
Elke hoofstuk bevat 'n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.
Gary R Collins is 'n voormalige Sielkunde-professor van die Trinity Evangelical Divinity School, waar hy die voorsitter was van die afdeling vir berading. Hy het 'n PhD in Kliniese Sielkunde verwerf aan Purdue University. Benewens Die A tot Z van berading het hy ook How to Be a People Helper, The Magnificent Mind en Can You Trust Psychology? Geskryf.