Miskien is daar hoop

ebook

By Johann Voges

cover image of Miskien is daar hoop

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net 'n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot 'n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: "Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in 'n seën of in 'n vloek". Hierdie boek sal jou help om met "seën" te hoop!
Miskien is daar hoop