Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die dag toe die aliens gekom het, het doodgewoon begin. Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste vriend, Mitch, teen die aand op 'n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder het hy geweet dat hulle paaie baie ure later sou skei, en dat hy alleen op 'n vreemde plek in die middel van die kosmos sou agterbly. Maar gelukkig is hy nie heeltemal alleen nie. Grol en Slom, die twee Anuras wat hom aan brulpaddas herinner, ontferm hulle oor hom en maak dit hulle missie om hom te beskerm. Hulle sal nie rus voor hy sy vriende weer gevind het nie. En so begin die grootste avontuur van Lionel se lewe!