
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die Psalmboek is tereg 'n "kleine Biblia" ('n "klein Bybel") soos Luther dit gepas beskryf het. Dit bevat in pragtige en bondige vorm alles wat in die Bybel staan. In geen ander Bybelboek word daar meer gepraat oor God se goedheid, sy liefde en sy ewige trou as juis in diƩ boek nie. Dis 'n boek waarin die mens byna uitsluitlik aan die woord is om voor God te bring sy klag en sy lof, sy laagtepunte en sy hoogtepunte, sy verlangens en dit wat hoop gee.
Dis 'n boek van geleefde ervaring, tekste waarmee mense hulle deur alle eeue heen kon vereenselwig het. "Vir elkeen is daar, maak nie saak in watter omstandigheid ook al nie, psalms of woorde te vinde wat met sy situasie rym asof hulle net vir sy onthalwe geskryf is" (Luther).