Voorouer. Pelgrim. Berg.

ebook

By Ingrid Winterbach

cover image of Voorouer. Pelgrim. Berg.

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op 'n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. 'n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. 'n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van 'n elliptiese tuig. Nog 'n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik, en die lewens van haar drie susters. 'n Uitdagende roman, wat bowenal dui op vernuwing in Winterbach se werk.
Voorouer. Pelgrim. Berg.