Vier Susters

ebook

By Gerda Taljaard

cover image of Vier Susters

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag. Ivy, die jongste, wil 'n onbevange lewe hê, 'n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry. Sophié staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af. Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens. Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien. Waar Domenico Valente, 'n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits dryf. Gerda Taljaard se Vier susters is 'n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.
Vier Susters