
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Ek is Doris Ellison. Ek het my tuiste in Thompsonville gevind. Nou moet ek dit met familie vul. Liefde. Lag. John. Emma, Thomas en Brent, drie kinders wat ons van die duisternis verlos het. Ek is gelukkig. Vervul.
Dit is amper te goed om waar te wees.
Maar gou is ek knie diep in die water. Hekse oorlog. En ek is reg in die middel. Uit vrees dat ek alles wat ek so pas gevind het gaan verloor, moet ek 'n jarelange euwel beveg. Ek sal dit doen ook, om diegene vir wie ek lief is te beskerm.
Kan ek kop bo water hou terwyl die wêreld om my uitmekaar val? Want hierdie gesin nog in sy babaskoene en beslis nie gereed vir 'n aanval nie. Ek is ten minste vergesel deur goeie hekse terwyl vlugtelinge uit die oorlog skuiling in my nuwe huis kom soek. En omdat ek hulle help, sal hulle my beskerm.
Dis tog hoe dinge werk, nie waar nie?
Theronburg. Heksery. Moorde. Offers. Siek kinders. Euwel.
Ek staan voor kwessies van goed en kwaad, reg en verkeerd, liefde en haat.
Sal Theronburg die plek wees waar ek en my gesin kan floreer, of sal ons afgemaai word in hierdie oorlog tussen goed en kwaad?
Waarskuwing: hierdie reeks bevat temas van moord, towery en hekse. Geweld word in diepte beskryf. Nie vir sensitiewe lesers nie.