cover image of n Seun soos Bram

n Seun soos Bram

by Hannes Haasbroek

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Die spannende verhaal van die kommunis Bram Fischer, leier van 'n revolusionêre beweging in 'n ondergrondse komplot teen die apartheidsregering, is maar een deel van Fischer se storie. Nadat hy die ander samesweerders soos Nelson Mandela in die Rivonia-verhoor verdedig het, is hy self aangekla, maar het verdwyn terwyl hy op borgtog uit was. Ná maande is hy gevang en tot lewenslank gevonnis. Daarby moes hy leef met 'n verskriklike selfverwyt oor 'n motorongeluk waarin sy vrou dood is. Maar naas die intrige en spioenasie is daar ook 'n ander verhaal van 'n gelukkige Vrystaatse jeug en hegte bande tussen Bram en sy ma, die skrywer Ella Fischer. Hannes Haasbroek vertel beide verhale gesaghebbend en deeglik, deels gegrond op nuwe dokumente soos familiebriewe en Ella se dagboeke. Bram se verhaal word geteken teen die agtergrond van die Fischers en Fichardts, die aristokratiese Vrystaatse families waaruit hy stam, en wie se lotgevalle verweef is met die Afrikanergeskiedenis van voor die Anglo-Boereoorlog tot by apartheid en die struggle. 'n Seun soos Bram is die eerste biografie in Afrikaans oor hierdie hoogs bekende, verworpe en vereerde Afrikaner.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Umuzi
Publication Date:
2011

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe PDF eBook 9.5 MB
  • Adobe EPUB eBook 3.5 MB
n Seun soos Bram
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free