Die vyfde slag

ebook

By Johann Grobbelaar

cover image of Die vyfde slag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie? Karl Louw, ʼn prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in ʼn regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat Karl en sy vrou Wilma ook met ou wonde van die verlede gekonfronteer word: verraad, verkragting, die mag wat mans in 'n patriargale, chauvinistiese samelewing oor vrouens aanvaar. Terwyl Karl en Helen veg om haar professionele reputasie te beskerm, worstel Wilma met haar eie donker skuldgevoel en probeer haar man se verlede ontrafel. Sy onskuldige en ietwat idilliese skoolromanse is die grondslag vir alles wat Karl glo van die liefde, verhoudings en intimiteit – en die rede waarom Wilma nie haar geheim met hom kan deel nie. Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?
Die vyfde slag