Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand!
Stefanie de Villiers kry 'n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine
Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy 'n groot
som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry 'n gelukkige
einde.
Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand en net vir
'n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in 'n man belang wat met sy
lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik
en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd
aangekondig word en hulle 'n huis moet deel.