Landbouweekblad
magazine ∣ Jan 21 2021 · Landbouweekblad
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
IN ’N BLIK
DIE ANDER SÊ
HET JY GEHOOR?
KOSTER SE HOOP
VOLGENDE UITGAWE
BRIEWE
SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS
DIÉ WEEK KUIER ONS BY . . .
DANKIE VIR GOEIE FEESTYDWENSE
HIER IS DIE FEITE
50 JAAR GELEDE • Uit: Landbouweekblad, 19 Januarie 1971
Groter erns oor Covid-19 nodig
NUWEJAARSREËN BRING VREUGDE ÉN SKADE
Medisyne-owerheid gooi wal oor ‘wondermiddel teen Covid-19’
LAND BANK SE PROBLEME VEREIS GROOT KOPSKUIWE
Bank se verval ‘kan nie daar gelaat word nie’
MILDE NEERSLAE NIE ORAL EWE VRYGEWIG
Graanrekords spat ondanks klein aanpassings
KLEINHANDELAARS WEN MEESTE MET HOËR KOSPRYSE • Kleinhandelaars het klaarblyklik groot voordeel getrek uit prysstygings van noodsaaklike voedselprodukte tydens die Covid-19-pandemie. Sekere pryse het teen einde 2020 nog nie na vorige vlakke herstel nie.
Talle groepe span saam vir Noga’s Post se boerdery
VARS MELK: PLAASHEKPRYS STYG MEER AS DIÉ PRODUKTE S’N
EIERBEDRYF GAAN STEEDS ONDER GROOT FINANSIËLE DRUK GEBUK
CBH-man is nuwe besem by RCL se hoenderafdeling
INGONYAMA-TRUST IN HOF GELOOI OOR HUURKONTRAKTE
LANDBOUNUUS UIT AFRIKA
Allesbeste en Nederlandse familie gooi avo’s in een mandjie
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
NASPEURBAARHEID VIR WOL EN BOKHAAR HIER OM TE BLY
Nuwe minimum loon vir plaaswerkers ‘nie volhoubaar’
Ernstige vrae oor voortbestaan van Land Bank • Die Land Bank kon verlede jaar nie lenings op die ooreengekome vervaldatums betaal nie. Die staat het hulp belowe, maar dit is onwaarskynlik dat die bank in sy huidige formaat kan voortbestaan.
KORTOM
MARKTE
NUWE SLAAITIPES SORG VIR GROOT OPWINDING
Vereistes vir testamente • Die publiek moet waaksaam wees teen maatskappye wat naarstiglik aanbied om testamente gratis op te stel. Spesifieke inligting moet altyd by testamente in berekening gebring word en dit vereis bepaalde kundigheid en ervaring.
KEWER SE SKADE OP WYNPLAAS BEKYK
IMPAK OP DIE LANDBOU
GROOTSE NAMIBIESE KELPPLAAS BEOOG
OMVATTENDE BLOMVELDGIDS HERDRUK
BRITTE BOU AANPASBARE ROBOTPLATFORM
ONSTUITBARE LANDBOU-INISIATIEF • Nog bedryfsleiers en navorsers praat padlangs oor 2020 se lesse en verrassings (nie alles onaangenaam nie), en vanjaar se neigings en struikelblokke.
Pas aan by die natuur se ritmes • Dié tyd van die jaar is baie boere besig met aanplantings, die versorging van vee of oeste wat ingesamel word. Dit kan ook ’n tyd wees vir besinning en groter begrip vir die natuur, hoe om daarby aan te pas en die hulpbron te beskerm sodat die ritmes in die natuur nie verder versteur word nie.
Beweeg weg van simplistiese wisselweiding • Vergeet van die simplistiese uitdrukking wisselweiding en gebruik eerder ’n weidingstelsel wat by die betrokke omgewing pas, sê ’n kenner.
LRF SE VEESKOOL VIRTUEEL GEHOU
‘Só oorleef jy nie net as skaapboer, jy gedy’ • Ná jare in die bedryf het die spesialisveearts dr. Johan van Rooyen ’n hele paar dinge oor skaapboerdery geleer. Tydens ’n seminaar het hy vertel wat volgens sy ondervinding die topboere van die res onderskei.
Laat leef – en stroop die voordele • Danksy ’n holistiese boerderybenadering het die grond van die Zunckels van Bergville soveel verbeter dat hulle saam met die toepas van presisieboerdery in 2020 twee mielie-opbrengskompetisies gewen en in albei naaswenners met...