Tuis

magazine December 2020 - January 2021 · Tuis

cover image of Tuis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

My pa het altyd gesê

Tuis

ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

wat’s nuut • Saamgestel deur Shané Barnard

Sit terug en ontspan • Geniet die somer met hierdie feestelike vondste.

Reik na die sterre! • Bring ’n hemelse element in jou eie ruimte.

Die see as palet • Akwamaryn, turkoois en ment in lae reg deur ’n spierwit huis verklap sy inwoners se liefde vir die see.

Tydloos tussen die fynbos • In dié familiehuis is daar vakansietye ’n plek vir ’n ieder en ’n elk.

ANNELIESE SE VAKANSIEHUIS-WENKE

Pure Weskus-kalmte • Wie wil langs die see vakansie hou as jy permanent hier kan woon?

CARLA EN JOHN SE WENKE

‘My huis, my hawe’ • Op soek na haar droomhuis het dié ontwerper ’n boomhuis gekoop waar sy nou lank en gelukkig wil bly...

ELZANNE SE BINNEVERSIERINGWENKE VIR ’N VAKANSIEHUIS

IN ’N RONDAWEL aan die Wildekus • Die Kay-gesin het die stadsgedruis tydelik vir ’n moddersteen-rondawel in die ou Transkei verruil. En dit toe sommer opgeknap ook.

Vloerweelde • Die mooiste mosaïek-omranding vir ’n nuwe sementvloer én nuwe lewe vir ’n ou kaggel – alles gedoen met verf...

SLAGGEREED op ’n jollie trollie! • Hou alles van stompies en vuuraanstekers tot tange en vatlappe bymekaar sodat g’n “nóú gaan ons braai” jou ooit onkant vang nie.

Vra die kenners • Kort jy raad met die vernuwing van jou kombuis, of wonder jy hoe om jou stoepvloer te herstel? Vra net – ons kry die antwoorde.

Kortliks

Ougoed of hougoed?

‘Welkom in ons boskombuis’ • Danksy ’n sim ingerigte vraghouer het dié kampplek alles wat oop- en toemaak – én dis bobbejaanbestand!

KENNERSRAAD

VINCE NOEM DIE VOLGENDE VOORDELE VAN ’N VRAGHOUER

Trek in en maak reg! • Sutherland se eerste pastorie is met sorg herstel na sy oorspronklike ontwerp. Toe trek daar ’n ‘heks’ in!

Dieremaniere

Duister spronge

NATMAAKPLANNE

Dié maand in jou tuin • Sorg dat jou tuin skitter in die feesseisoen!

Tuinkopies

ASEMROWEND uit elke hoek • Met ’n uitsig op die berge maak Evan en Kathi Hodkinson van Greyton tuin.

[WAT JY SAAI ...]

[EVAN SE TUINWENKE]

Almal wil ’n ’n tuintjie by die see hê • Kustuine kos vasbyt, maar daarvan kan jy ’n Namakwalander – en vetplante – niks leer nie. Una Nieuwoudt se Weskustuin wys wat gedoen kan word, en kenners gee raad oor algemene tuinmaakprobleme naby die see.

Kuierkos met min moeite • Hierdie feesresepte is gemaak om te deel op daardie luilekker dae wanneer middagete vroeg begin en nooit ophou nie – sonder om die kok uit te put ...

Soesjitoebroodjies • Gebruik jou gunsteling-soesji-bestanddele vir heerlike Japans geïnspireerde onigirazu. Kry die voutegniek onder die knie en verras jou gesin met dié...

Tuis