Landbouweekblad
magazine ∣ Dec 17 2020 · Landbouweekblad
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
IN ’N BLIK
DIE ANDER SÊ
HET JY GEHOOR?
OM NOOIT TE WERK NIE
VOLGENDE UITGAWE
BRIEWE
SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS
DIÉ WEEK KUIER ONS BY . . .
WATER: SA KAN BINNE DEKADE GROOT PROBLEME ERVAAR
70 JAAR GELEDE • Uit: Landbouweekblad, 13 Desember 1950
Watter waterboere?
Desember kan met goeie somerreën eindig
BEKENDE MIDDELS HELP NIE TEEN DIÉ WURMS
STRYDERS TEEN PLAASAANVALLE
JSE VERSKERP REËLS VIR SILO’S OOR LEWERING
Sentiment styg tot hoogste vlak in ses jaar
ONSEKERHEID KNAAG AAN VERVOERBEDRYF
INPERKING-HUPSTOOT VIR SUIWEL BEGIN TAAN
KUNSMIS EN GRAAN VERLIG COVID-19-PYN
COVID-19 KRY KAAP AGRI NIE ONDER
BOERE TREE IN BRES VIR UNITED EXPORTS
KOSTE VAN BATTERYE HAAL STEENKOOLKRAG IN
Prysstygings bedreig landbou-volhoubaarheid
BOERVROU SE AANVALLER KRY LEWENSLANGE TRONKSTRAF
‘VAT ALMAL SE REGTE AF EN BEGIN OOR’
LANDBOUNUUS UIT AFRIKA
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
Só raak JSE se nuwe reëls die graanbedryf • Die Suid-Afrikaanse landbou vaar baie beter as Suid-Afrika se ekonomie, maar vir hoe lank gaan dit nog so wees? Belanghebbendes in die graanbedryf moet in hierdie verband veral kennis neem van nuwe reëls wat JSE-silosertifikate betref en die koste wat dit veroorsaak.
Spaarplanne en diëte • Mense se lewensverwagting word al hoe langer en daarom het hulle al hoe meer spaargeld nodig om ná aftrede van te leef. Om genoeg geld te spaar, gaan harde werk en selfdissipline verg (net soos ’n goeie eetplan).
Staat sloer met die toepas van pluimveemeesterplan • Die nuwe benadering van die regering om ’n meesterplan vir landboubedrywe op te stel nadat die hele waardeketting ondersoek is, is ’n stap in die regte rigting. Die probleem is die regering se onvermoë om die beleid toe te pas.
KORTOM
MARKTE
ONSEKER TOEKOMS VIR WORTELBEDRYF
INGEVOERDE HEUNING WEK KOMMER
SKAAPBOERE, WEES BEDAG OP DROOGTES
VOLSTOOM NA GESONDER NEUTE
BIO-EKONOMIE KRY EIE PLATFORM
SIMBRA-KOEI KRY SES KALWERS IN VYF JAAR
Grondpryse vir hoëwaardegewasse skrik boere nie af • Ondanks die swaard van onteiening sonder vergoeding wat oor die landbou hang, skroom boere reg oor Suid-Afrika nie om vir besproeiingsgrond te betaal nie, veral dié met hoëwaardegewasse, soos neute, sitrus of bloubessies. ’n Paar kenners gee hul mening oor wat die faktore is wat pryse beïnvloed.
KORTOM
Rugbybekendes span saam teen Karoodroogte • ’n Omvattende droogtehulpprogram vir boere en werkers in die Suid-Karoo kry stil-stil groot momentum. Verskeie oud-Springbokke en rugbyadministrateurs het hul gewig hier ingegooi agter die geesteskind van die oudafrigter, afgetrede akademikus en Karooboer prof. Manie Spamer, en sewe maande lank al kry boere en werkers verligting.
Droëland-sojabone klop byna besproeiing • Die vuurwarm droëlandopbrengs van 5,12 ton sojabone per hektaar wat mnr. Clinton Frey van Winterton die afgelope somer behaal het, was byna so hoog soos dié van ander boere wat die gewas onder besproeiing en op watertafelgronde verbou het.
KORTOM
LBW VRA . . .
Waar die mango koning kraai • Min dinge lê mnr. Jaco Fivaz, bestuurder van Mohlatsi Farm, so na aan die hart as sy mangobome. Dié mangoboerdery by Hoedspruit pas waardetoevoeging toe met onder meer sy eie pakhuis, drogingsaanleg en...