ANN se OORLOG

ebook DIE INVAL

By Hannah Howe

cover image of ANN se OORLOG

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan 'n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?
Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met 'n dilemma gekonfronteer. Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?
Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra 'n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor. Klaarblyklik het Adeline Hopkins 'n beskadigde verhouding met haar pa. Maar wat van haar gewese kêrel en 'n Amerikaanse soldaat, 'n GI waarmee sy uit gegaan het?
Gedurende die tyd dat die GI's gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met 'n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.

ANN se OORLOG