Finweek - Afrikaans

magazine Nov 05 2020 · Finweek - Afrikaans

cover image of Finweek - Afrikaans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Wat sport vir ons van ongelykheid kan sê • As ekonomiese vryheid (en instellings) versterk word, kan dit help om ongelykheid in ’n land te verminder.

kortliks

Finweek - Afrikaans

MISSION: IMPOSSIBLE

Bemeester die regte wêreld virtueel • AxioVR ontwerp gepasmaakte virtuelerealiteit-paradigmas om kliënte te help met vrese én opleiding te doen.

Outydse idees oor veredeling sal nie werk nie • Die veredeling van metale vorm die kern van die regering se industrialiseringsbeleid, maar kenners meen die gedagte is inherent gebrekkig.

China weer tot die redding • Beleggers in mynmaatskappye verwag ‘vervelige’ verdiensteseisoen volgende jaar.

Ry die Chinese herstel • Die fonds beoog om kapitaalgroei te genereer en Chinese inflasie op lang termyn met 3% te klop.

Gereed vir die besteding

Korttermyn-terugsakking kom

Nader koopvlakke

Beëindig langtermyndaaltendens

Span tegniese hulpmiddels só in vir langtermynverhandeling • Om ’n aandeel teen die ‘regte’ prys te koop, is in werklikheid die enigste ding wat ’n belegger in die beleggingsproses kan beheer. Maar die bestudering van grafieke kan sekerlik help om die langtermynopbrengs te verbeter.

Hanteer die skok van markte wat ineenstort só • Die markineenstorting weens Covid-19 in 2020 is miskien die eerste markineenstorting wat jy meemaak, maar dit sal nie die laaste een wees nie. Leer daaruit, sodat paniek nie volgende keer jou besluite oorheers nie.

Is daar iets aan die broei? • Dit maak nie saak of jy goud beskou as ’n belegging, of dalk as ’n borrel wat gaan bars nie, die belangrikste punt is dat dit gemonitor moet word.

Byt vas: Begin 2021 met die regte filters • Die nagevolge van Covid-19 kan verskillende vorms aanneem – van flou opbrengste op plaaslike aandele tot die druk van geld. Om ongeskonde daardeur te kom, sal jy hare op jou tande moet hê.

Dollar verniel rentekoerse – koop aandele • Die Ninety One Global Strategic Managed Feeder-fonds het ’n bewese geskiedenis van 17 jaar.

Tot die dood ons skei … met jou kapitaal! • Die heraanwysing van jou aftreespaargeld kan uiteindelik die belastinggaarder tot voordeel strek en nie jou aftrede nie.

Kies jou beleggingsinstrument • Kontant is soos party veilige karre met ’n topspoed van 30 km/h. Effekte is ook relatief veilig, maar lewer beter opbrengste.

Het jy genoeg blootstelling aan ander ontluikende markte as SA? • Een van die baanbrekers met ontluiken-demark-belegging het die MSCI se wêreldindeks met meer as 100% geklop.

Om geld te druk, is gevaarlik • Sandy McGregor, portefeuljebestuurder by Allan Gray, ontmasker moderne monetêre teorie en kyk of dit ’n oplossing vir ekonomiese probleme bied.

Vermy duur foute deur ’n vertroude finansiële adviseur te gebruik • Gedragsverandering en spanwerk is deurslaggewend om goeie langtermyn-opbrengste te behaal.

PPS Global Equity Fund • Toegang tot ’n vooraanstaande internasionale beleggingsbestuurder.

Teenwinde kan meewinde word • Ontluikende markte kan volgende jaar ’n stewige herstel beleef.

Die bul tel kop op • Die regering kan by die Japanners gaan leer hoe om ’n volhoubare herstel vir SA te bewerkstellig.

Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

Sal inflasie in VSA toeneem? • Die oorskakeling na ’n dienste-ekonomie, met groot insette van ’n tegnologiese aard, kan die rede wees waarom inflasie ondanks die druk van geld só lank laag...

Finweek - Afrikaans