Weg! Ry & Sleep

magazine October - November 2020 · Weg! Ry & Sleep

cover image of Weg! Ry & Sleep

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.

Die bekoring van die Kruger

Weg! Ry&Sleep

SKOTE PETOORS!

BIELIEBRIEF

POSBUS • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik

‘Ons kamp, want dis lekker’

VAN DIE MAAND!

Gasheer Kruger • Hy het die Kruger die afgelope tien jaar al 70 keer besoek – ja, Johan Marais van Lydenburg sê hy is verlief op die plek. Hy neem bykans ’n duisend foto’s per besoek met sy Canon EOS 550D of 450D, sy 18-200 mm- en 150-500 mm-lens asook ’n 2x-lensverlenging.

STUUR JOU FOTO VIR ONS...

Land Rover al hoe meer sleepvriendelik

Infanta se winkel kant en klaar

Virus onderdruk steeds verkope

Langpad met ’n bussie • Die Mercedes-Benz V-klas V300d het pas aangeland en hy het beslis potensiaal as ’n luukse kampbussie, sê Cyril Klopper.

Armadillo se 302 reggepluk • Die Kaapse woonwavervaardiger Xtreme Outdoor is besig om mooi vooruit te boer, veral as ’n mens kyk na die nuwe Armadillo XTR 302-model, sê Leon Botha.

Die strandmere van Maputaland • Ry met ’n sandpad kuslangs van St. Lucia tot in Kosibaai – links van jou wag strandmere vol krokodille en regs spierwit strande met kristalhelder water.

Ek wil ook gaan!

Bly hier

Die gelukkige 13 • Die Krugerwildtuin se kampplekke is amper so uiteenlopend soos die diere wat jy hier kan sien: Jy kry enigiets van boskampe tot ’n kampplek met ’n bank – ja, kompleet met kassiere. Ons maak ’n draai by ál 13 van hulle.

Krokodilbrug

Malelane

| Berg-en-Dal

Pretoriuskop

Onder-Sabie

Skukuza

Maroela

Satara

Balule

Tsendze

Letaba

Shingwedzi

| Punda Maria

DIE PRAKTIESE SAKE

Groen is die land... • Die Golden Gate Hoogland- nasionale park het ’n paar lieflike staproetes, maar hier is ook ’n 13 km lange kronkelpad wat jy met ’n sportnutsvoertuig kan ry.

Wat jy moet weet

Span uit langs die water • Sowat 9 km buite Greyton, in Riviersonderend se rigting, is ’n plek waar jy heerlik saam met jou gesin in die natuur kan kamp, sê Nico Heunis van Durbanville, Kaapstad.

Sani kan nie kla nie • Hy het Suid-Afrika en Botswana al platgery met sy Nissan Sani, maar Alain Beltran van Hillcrest sê daar is nog baie te sien.

Van traliewa tot kampwa • Sy kinders kamp gereeld in die “bos”, en nadat hulle hom saamgenooi het, was dit tyd om sy eie boswa te bou, sê Bakkies Kruger van Polokwane.

Kortliks | Nooitgedachtforellodge

Stywe lyne by Lydenburg • Jou eie kampplek met jou eie forel... waarvoor meer kan jy vra?

Dekade vir sy Jimny • Die vorige geslag Suzuki Jimny is ’n voertuig met baie beperkings, en dit verg Job se geduld om tien jaar lank met een saam te leef, sê Cyril Klopper.

NEEM DEEL!

ENJINSPESIFIKASIES

TWEEDE ASEM

’N SEILDAK OOR JOU KOP • Ons vra ’n klompie veteraankampeerders watter vyf wenke hulle het vir mense wat hulle eerste tent wil aanskaf.

Gelaai en gereed • In die een of ander stadium was die meeste van ons al die slagoffer van ’n pap...

Weg! Ry & Sleep