Idees
magazine ∣ November/December 2020 · Idees
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.
REDAKTEUR
elisies • (b.nw.)
Idees
NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.
VREDE & GFLUK
’N FEES VAN ’N HUIS • Dié vrolike huis het reeds sy Kersfees-vere reggeskud – tot groot vreugde van almal wat hier woon of besoek aflê.
KALM KERSFEES • Ná ’n jaar waarin min dinge normaal was, is hierdie dalk die ideale tyd om nuwe Kerstradisies te skep vir jou en jou familie en in die proses die gewone chaos vir kalmte te verruil.
KERSFEES TE-DOEN-L YSIE
BOOM, BOMER • Die Poolse papiersnykuns wycinanki is ’n wonderlike manier om die hele familie bymekaar te kry en Kersversierings te maak.
KERSHUIS • Ná ’n moeilike jaar wil ons almal graag ’n mooi Kersfees hou. Kyk om jou rond en gebruik wat jy reeds het om dit net so spesiaal soos altyd te maak.
TORINGKERS • Skep ’n pragtige kerskandelaar deur eenvoudig ou glasvoorwerpe opmekaar te stapel.
BOOMENGEL • Hierdie ongewone mopshondengel vir die boomtop gaan beslis sorg vir glimlaggies om jou Kersboom.
DAE VOL VREDE • Tel die dae tot Kersfees af met ’n Adventkalender wat jou herinner om vredig in die oomblik te wees.
HALLO, BOKKIE! • Hierdie pragtige takboklamp kan heeljaar deur ’n liggie in jou huis (en gemoed) skyn.
Woorde wat jou elke dag inspireer
DIE KUNS VAN GEE • Dis ’n kuns om vir iemand iets te gee wat werklik vreugde bring. Hier is ’n paar wenke om jou te help om hierdie kuns te bemeester.
Kry jou geskenkkaartjies op hierdie blaaie
PEUSELPRESENTE • Bederf jou geliefdes oor die feestyd met een van dié lekkernye wat boonop kinderspeletjies is om te maak.
snoepsie • Eng. snaccident [s.nw.]
Kry jou geskenkkaartjies op hierdie blaaie
VONKELBOOMPIES • Pret en kreatiewe plesier is gewaarborg met dié Kersfeesbederfies wat die kleingoed graag sal help maak en eet!
LEESTUSSEN DIELYNE • Boeke kan ons wegvoer, inspireer en nuwe dinge leer. As jy weet wat jou geliefdes lees, weet jy soveel meer van wat hulle gelukkig maak.
VIR MOOIMAKERS • Hier is ’n keur van boeke vir mense wat graag mooi goed met die hand maak – of diegene wat droom daarvan. Jy sal ook hope inspirasie vir handgemaakte geskenke kry.
BRIEFIEKOEKIE • Hier is ’n oulike manier om vir iemand ’n dankiesêbrief te skryf.
BOEKDELE • Jou boekwurm-vriendin gaan in haar noppies wees met so ’n geskenk: boek-geïnspireerde boekstutte. Jy kan dit maklik self maak met wat jy reeds in die huis het.
SIT GERUS • Elke boekliefhebber het ’n stil hoekie nodig om rustig te kan sit en lees. Met hierdie kussing in sy eie sak sal die persoon altyd so ’n plek kan vind.
STORIEBOKS • omtower groot vuurhoutjieboksies in feetjie–teaters met lekkergoed vir al die kinders, klein en groot.
VIR DIE KRANIGE KOK • Hier is ’n klompie fantastiese voorstelle vir jou foodie-vriende. En as die geldjies skraps is, kan jy altyd jou eie klein resepteboekie saamstel met trefferresepte uit jou gunsteling-kookboeke.
KOMBUISFLAIR • Maak jou eie unieke teedoeke met aartappeldrukwerk – dis heerlik om so te speel en maak boonop lekker...