Landbouweekblad

magazine Nov 26 2020 · Landbouweekblad

cover image of Landbouweekblad

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

SYFERS

IN ’N BLIK

DIE ANDER SÊ

HET JY GEHOOR?

ONGEMAKLIKE WERKLIKHEID

VOLGENDE UITGAWE

BRIEWE

SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

Op

40 JAAR GELEDE • Uit: Landbouweekblad, 21 November 1980

SIEN SÓ OM NA DIERE NÁ VELDBRANDE

Drastiese optrede nodig oor moorde op plase

Vrystaat-misdaad bedreig kossekerheid vir héle SA

BOERE NIE OORTUIG DEUR CELE-BESOEK

VEEDIEWE SAAI VERWOESTING

KLA HIER OOR ONGERYMDHEDE MET SILOSERTIFIKATE

NÓG 8 000 BOERE KRY COVID-19-HULP

La Niña bring dalk eers later reën na droë weste

OWERHEDE STAAN REG VIR BRANDSEISOEN

WARE BOERE

BOERE OES ‘VER BO GEMIDDELDE’, MAAR GARSGEHALTE PLA

Wynbedryf juig oor nuwe handelsure, oop grense

Kunsmispryse begin styg

‘Perskes kan dieselfde pad as appelkose stap’

‘VERKLA AMPTENARE WAT OMKOOPGELD VRA’

Ramaphosa: ‘Ons wil mense op plase beskerm’

COVID-19 KRY SKULD VIR ONDERBESTEDING

Syngenta-verkryging van Sensako ‘bevoordeel albei’

LANDBOUNUUS UIT AFRIKA

ROOIBOS BPK. SKIK MET MEDEDINGINGSKOMMISSIE

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

Draakvrugte uit SA kan gapings vul in uitvoermarkte

Oorkoop van sakebelange • Vennote in ’n besigheid moet soms uitgekoop word omdat iemand sterf, aftree, uittree of ongeskik raak. Sulke sakevennote kan aandeelhouers van ’n maatskappy wees of lede van ’n beslote korporasie. Let op die reëls in elke geval.

Doeltreffende krag vir winsgewende boerdery • Puma® het ’n uitstekende reputasie wat trekkergehalte betref. Hierdie trekkers word in Engeland vervaardig. Danksy beproefde semi- en volle kragratwisseling-, CVT-deurlopende transmissie en die nuutste FPT-enjintegnologie behou die Puma dieselfde hoë standaarde as sy voorgangers.

Vind redes vir duurder rooivleis in diep resessie • Covid-19 en die gevolglike grendeltyd het verbruikspatrone ingrypend verander, moontlik permanent. Die pryse van die meeste landbouprodukte was bo verwagting sterk met rooivleis wat selfs rekordhoë vlakke bereik het.

KORTOM

MARKTE

GROOTSTE KORINGOES SEDERT 2002

KEKERERTJIES: AANVOORWERK NODIG

IS DIE FARMDIRECTPLATFORM SOOS TAKEALOT VIR BOERE?

NIEU-SEELANDSE VEEPLASE DALK TEEN 2050 KOOLSTOFNEUTRAAL

RAAK DIE WÊRELD TE WARM VIR DIÉ VYGIES?

FOSFAATBRONNE ‘KAN POLITIEKE SPEELBAL WORD’

Is RWS die einde van vrye keuse vir die wolboer? • Indien naspeurbaarheid iets is wat die mark wil hê, hoekom is die boer die een wat die hele proses moet finansier? Hoekom moet die boer betaal vir sy evaluasie en ’n jaarlikse tarief indien dit iets is wat die mark wil hê? Die Dohne-Merinoboer en skeerder Tienie du Plessis vra ’n paar vrae.

Krisisbestuur ná veldbrande • Korrekte weidingsbestuur voor en ná brande is van die belangrikste faktore wat gesonde veldherstel aanwakker. Volg dié riglyne vir herstel as ’n gedeelte of selfs ’n volle plaas afgebrand het. Selfs al is jy met jou rug teen die muur en is volle onttrekking nie moontlik nie, kan ’n praktiese weidingsplan skade beperk.

Die wonderwerk op Ida-plase • Boere van Ida in die Oos-Kaap was vier jaar gelede nog bekommerd oor hul en hul plase se toekoms. Toe verkoop hulle die grond, word bestuurders daarvan en boer gevolglik baie lekkerder. Voel hulle soos plaasbestuurders? ‘Ons boer lekkerder as ooit.’

KORTOM

VAN NIKS AF OPGEBOU TOT MEGABOERDERY

Aandag aan klein dinge...

Landbouweekblad