Rapport
magazine ∣ Oct 25 2020 · Rapport
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
| Library Name | Distance |
|---|---|
| Loading... |
Die Rapport wat jy ken. Kry eksklusiewe nuus oor politiek, sport en mense asook Hanlie Retief se profielonderhoud. Kry raad oor jou finansies in Sake, menings en boekresensies in Weekliks en heerlike stories oor reis, kos, gesondheid en leefstyl in Beleef.
Fopnuus fnuik hulp aan boere • Stokou videos van brandende lorries skrik hulpverleners 50 km af
Hou kop – deur by die harde, koue feite te hou
Sy voel soos ’n sampioen, sê kieser in VSA • Trump kraai koning in fokusgroep ná tweede TV-debat
SA se nuwe koningin!
Dis John vs. Mbali (jy’s nie genooi nie) • ■ Mbali Ntuli kanselleer openbare toespraak wat gereël is in weerwil van DA se nuwe, streng reëls
Maimane ’n dogter ryker
Blomme ’n jaar ná sterftes by Voëlklip • ■ Scheepers en nuwe vriendin herdenk Heidi, Cozette en Hugo se dood
Bohaai oor ‘een keer’ se video • Duisende eis dat advertensies met Katlego moet bly
Dink voor jy plaas
Instagram-filter nie meer oulik, maar rassisties
Swaar boetes wag vir dié wat e-tol ignoreer • Inkomste verdeel tussen RTIA en metropolisie in Tshwane, Ekurhuleni en Jhb.
Nigerië maak toegewings ná onluste
Plaaslike regerings kry gou ‘kampioene’
‘Baie pyn wag op ANC en DA by die stembus’ • ■ Groot vraag is hoeveel sterker EFF gaan staan – kenner
‘Ek werk eerder by die huis en kietsie’ • Troeteldiere nét die ding vir verligting van inperking-blues
Dié ‘Raponsie’ lugtig vir ’n skêr
Twee boere kry doodsdreigemente • Indien hulle nie gehoor gee aan die plaasbewoners se eise vir elektrisiteit- en wateraansluiting nie, sal hulle ‘uitgewis’ word, berig Hendrik Hancke.
Valke bieg: Ons hét boere se dossier oor diewe gekry
Polisie kyk glo bebloede mes mis
Boere stukkend oor diere se lyding ná brand • ■ ‘Ek moes toekyk hoe die brand deur my plaas hardloop . . .’
Boer sterk aan ná erge brandwonde
Pasop vir fopnuus
Water, krag én inwoners se geduld is op!
ANC swaai om oor verdagte lede • ‘Korruptes’ wat nie skuldig bevind is nie, wel verkiesbaar
Kontrakte vir pelle? Maak dan ’n wet!
Hoe het Masina se Covid-19-middel by weermag beland?
Polisielede krepeer ná jare se lojale diens • ■ ‘Hoe sleg is dit dat jou eie werkgewer nie kan toesien dat jy uitbetaal word nie?’
Joburg-hoë bly geskors én moet opdok – hof
SA vrou doen glo 2 keer Covid op • 1ste blootstelling ‘waarborg nie noodwendig immuniteit nie’
Skoolwerk ly oor kinders wat ‘roteer’ • Motshekga ontevrede met roteringstelsel en oorweeg fisieke skeidings in klasse
Ollie die singende nar se lag en traan
Adjunkhoof gepos ná kind ‘skeeloog’, ‘dom’ genoem is
Kinders moet terug na pa
‘Dominee,wanneer kry ek my goed?!’
‘My ma het ’n positiewe impak op almal om haar gehad’ Smart ná moord op 3 bejaardes
Huisvrou wen in hof; kry helfte van eks se annuïteit
3 zamas wat moor, swaar gevonnis
Die verlore seun is eindelik ’n Cheetah • Steyna praat oor die toekoms – en die dood van sy broer
3 vriendinne gee hoop aan kankerlyers
Kragmonopolie se einde kom nader
Aftrede: SA’ners diep in die knyp • Helfte van dié wat meer as R8 000 verdien, spaar niks
EFF dryf glo onrus wat 200 hul werk kos
JSE verloor nog ’n maatskappy • SA beleggers se keuses halveer in byna 20 jaar
SA wetstoepassers ‘kort tegnologie’ teen misdaad
Nuwe ‘basaar’ vir kleinhandelaars
Seldsame Kentridge-skets te kry
Kies só polisse wat jou beskerm • Die meeste van ons dink nie twee keer om ons motors en huise te verseker teen onvoorsiene omstandighede nie. Tog...
