TV Plus Afrikaans

magazine Nov 19 2020 · TV Plus Afrikaans

cover image of TV Plus Afrikaans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in dié uitgawe ’n in-diepte kykie.

DítKykOnsNou

Jy’t geen idee nie!

Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms op bl. 6 onder “tvplus stroom”.

KYK OOK

Kyk ook dít AANLYN!

Gesoek: ’n kuur • Die National Geographic-dokkie Virus Hunters ondersoek die skakel tussen mense se gesondheid en ’n gesonde omgewing.

Lincoln in die Kaap • Die plaaslike akteur Carel Nel, as Abraham Lincoln in die dokkiedrama Grant, help kykers om die VSA se geskiedenis te verken.

Welgedaan, Nickelodeon • Is jy op soek na iets om die kleintjies mee te vermaak? Daar is iets vir almal – van kleuters tot tieners – op Showmax.

Skop, skiet & donner • Showmax spuit ’n bietjie adrenalien in jou kykstof met sy lys aksiehelde en -flieks.

Geheime en leuens • ’n Superryk New Yorkse familie is uitmekaar geskeur deur ’n grusame misdaad in die nuwe sielkundige riller The Undoing.

’n Reeksmoordenaar in jou midde • Vier episodes van dinamiet wag op kykers in die nuwe sielkundige rilreeks.

ONTMOET DIE KARAKTERS

Onstuitbare femme fatale • Elzabé gee Pat se karakter nuwe vlerke en waardigheid.

Spoorloos • Jana word vermis nadat sy Bart probeer ontmasker.

SKIELIK AFWESIG

Ou spoke uit die verlede • Jordan wil wraak neem op die man wat sy lewe verwoes het.

Welkom in die Laan! • Drie nuwe akteurs sorg vir hope nuwe drama.

’n Splinternuwe familie • ’n Nuwe gesig in Hillside gee Bonita weer hoop vir die toekoms en haar droom om weer ’n familie te hê.

’n Wegbreek-verrassing • Is Jake die regte doepa vir Beatrice se gebroke hart?

’n Ekskêrel met ’n missie • Bompie soek Monique terug as sy meisie, en hy sal enigiets doen om sy sin kry!

Is dit te laat? • AB sien uiteindelik Farah se ware kleure, en probeer met Mymoena versoen.

Twee manne wil vlerksleep • Imraan is terug in Ruiterbosch en wil hê Kaashifa moet weer sy meisie wees, maar Junaid is hom een voor.

Liewe, lawwe Elise is terug! • Lindie Stander pronk weer in Binnelanders en vertel hoekom 2020 vir haar ’n wenjaar is.

Twee paartjies versoen • Die liefde blom behoorlik tussen Danny en Chanel, en Hugo en Julia is net so verlief.

Nou in Amerika

tv plus Vind'n fliek

Sê sê jou

KATLEGO MABOE SE SKANDAAL

REDAKTEURSNOTA

TV Plus Afrikaans