Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die

weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy 'n engel.

'n Blonde engel met 'n laptop onder haar arm.

Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles

behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige

voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed

dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie.

In dié tyd leer sy hom veel meer as net die

lewensgevaarlike speletjie wat hulle met

rekenaars en selfone speel.

Die verdrinking van Josua van Ed en is 'n

spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur

hulle ouers geniet sal word. Die karakters –

tieners én grootmense – is oortuigend en realisties

uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse

jeugliteratuur gee 'n meisie die pas in 'n

tienerverhouding aan ...