Die ontsaglike liefde van God

ebook Ontdek ’n liefde waarvan jy nog net kon droom

By Sheila Walsh

cover image of Die ontsaglike liefde van God

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Die ontsaglike liefde van God is 'n uitnodiging na die hart van God, om sy ongelooflike liefde vir ons raak te sien asook die oorvloedige maniere waarop Hy elke dag vir ons sorg. Sheila Walsh skets 'n helder prentjie van God se liefde soos dit uitgebeeld word in Jesus se optrede teenoor die Samaritaanse vrou by die put en die vrou wat op owerspel betrap is. Sy wys ook hoe daardie liefde ons lewens kan verander as ons dit toelaat – hoe dit ons in staat stel om te vergewe en genesing moontlik maak. Namate ons hierdie ontsaglike liefde raaksien en daarop reageer, sal ons vervul word met 'n blydskap wat enigiets wat die wêreld na ons kant toe gooi, die hoof kan bied. Met pragtige foto's en volkleur binne-ontwerp.

Die ontsaglike liefde van God