Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling
magazine ∣ 100 Jaar se gunsteling · Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry ’n moderne kinkel sodat dit met gemak op ’n 2016-kostafel kan pryk. Daar’s poedings, koeke, ligte geregte, slaaie, ontbyt en natuurlik alles wat op ’n Sondag ons tafels laat kreun het. Dalk onthou jy nog van die gewildste resepte, soos skoonma-se-tong, smelt-in-die-mond-biefstuk en Boelie! Ons kyk ook hoe Afrikaanse kooktradisies deur die jare ontwikkel en verander het, en natuurlik is daar resepte en wenke van die befaamde digter-dokter-lekkerbek C. Louis Leipoldt, wat in die 1940’s kosbydraes in Huisgenoot gelewer het. Dalk kan jy selfs ’n paar van die ou kookkunsies beproef, soos die 1919-wenk om jou piekels met ’n klip bo-op te bêre!