WegSleep Oordgids

magazine 2018 · WegSleep Oordgids

cover image of WegSleep Oordgids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Met WegSleep kan jy 2016 op ’n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is ’n gids met inligting oor 197 kampplekke en oorde in al die provinsies en in die Wildtuin. Die gids gee vir jou inligting oor die kampplek se staanplekke en geriewe, hoe om daar te kom en die prys en kontakbesonderhede. Met dié gids kan jy jou kampnaweke en vakansie(s) vir die nuwe jaar en sommer vir 2017 begin beplan. Geniet dit en lekker kamp.

Die kamera jok nie

SOVEEL HULP MET ’N MANK JEEP • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za of Weg Ry & Sleep, Posbus 740, Kaapstad 8000. Onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Weg Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.

Bieliebrief

DIE ÁNDER KANT VAN GEEL EN GRYS

15 sekondes vir 30 jaar

BENUT JY RÉGTIG DAAI KOELTE?

Warm om die kraag • ’n Buurman se tentpenne op jou staanplek, ’n nat vloer in die ablusieblok, ’n radio of TV wat blêr of ’n braaier vol as – wat is daardie één ding wat jou sommer dadelik omkrap wanneer jy by die kampterrein aankom?

Meer verantwoordelikheid, asseblief • Hy merk al hoe meer voorvalle op van vrouebestuurders in kleiner motors wat op die pad geïntimideer word, veral deur mans in groot 4x4’s, sê Mic van Zyl.

As jy die see sien, sien die wind jou • As jy langs die see gaan kamp, is daar ’n klomp dinge wat móét saamgaan, anders gaan jy teëspoed kry, sê Neels van Heerden.

Nuwe kampplekke in die Oos- Vrystaat en Limpopo

VOLVO KRY ’N BABABOETIE

KONINGS VAN DIE TANKWA

VAN KRAG TOT KRAG

Meer nuwe voertuie verkoop

NAAMSVERANDERING VIR LEXUS NX

X(tot die mag 3) • Die X-reeks verteenwoordig ’n derde van BMW se totale verkope. Dis om dié rede dat die jongste geslag X3 so belangrik is vir BMW. Kyle Kock toetsbestuur hom in die Tuinroete.

Welkom terug, ou grote • Aanhangers van die Nissan Patrol moes agt jaar wag vir die sesde geslag van dié meneer. Cyril Klopper kyk of hy die wag werd is.

Swaziland op sy ergste best • Die Rocking Crawlers se Ultimate 4x4 Adventure is ’n jaarlikse uitstappie na ’n onbekende bestemming met amper ondenkbare hindernisse. Ons het links voor saamgery.

Maak jou tuis in Montagu • In sy trefferliedjie oor dié dorpie in die Klein-Karoo sing David Kramer hoe die son die Langeberg aan die brand steek. Wanneer jy in dié geweste kamp, sien jy wat hy bedoel.

Speeltyd in die waterfront

Berge toe! • Ons was in 2010 laas by die Rebellie-wildplaas-4x4-roete – op daardie besoek het ons aandag gegee aan die rateltaai Kloofroete. Ons is onlangs terug om die gesinsvriendelike Bergroete aan te durf.

Weggesteek in die bos • Ná hulle op ’n Facebook-kampblad oor Bendito Ranch gelees het, het Johnny en Judy Rademan van Sasolburg uiteindelik vir hulle ’n staanplek bespreek vir ’n onlangse langnaweek.

’n Rooi nommer • By Salt Rock kan jy enigiets van ’n koningvis tot ’n elf aan jou hoek probeer kry, maar loop liefs ’n wye draai om die vier-en-sewentig.

Vier-en-sewentig Polysteganus undulosus

Blydskap in ’n traantjie • Eers het hy met ’n tent en ’n klein woonwa gekamp, maar toe Jurie van Dyk van Jeffreysbaai ’n teardrop-waentjie sien, het hy geweet hy móét een hê. Hy besluit toe om hom sommer self te bou.

Kuga skrik virg’n wa • As sportnutsvoertuig is Ford se Kuga aan die kleiner kant van die spektrum, maar as dit by sy sleepspiere kom, lyk sake anders.

Voor jy jou beursie oopmaak

’n Lêplekkie vir twee • Custom Canopies se kleinste...

WegSleep Oordgids