Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Hierdie is ʼn kort gesprek tussen twee vriende, Nkululeko en Nonkululeko, op pad skool toe. Albei is in graad vier (4), hulle is bure van mekaar en hulle name beteken een en dieselfde ding.
Elke dag as hulle skool toe gaan, stap hulle saam; selfs na skool kom hulle saam huis toe. Albei is nege jaar oud en ewe lank. Wanneer jy na hulle kyk, kan jy dink hulle is broer en suster, maar hulle is net vriende. Kom ons lees en verstaan hulle storie.