Hoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees

ebook

By A. W. Tozer

cover image of Hoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die vraag oor hoe om vervul te wees met die Heilige Gees kan nie beantwoord word voordat ons nie eers 'n paar sake uitgeklaar het nie. Dis juis wat hierdie vraag so moeilik maak. As julle gedink het ek kan vir julle 'n vyf-maklike-stappe-om-met-die-Heilige-Gees-vervul-te-wees-leerstelling gee, kan ek bloot voor julle kom staan en sê: "Jammer," want dis nie waar nie; ek het nie so 'n kursus vir julle nie. Ek kan wel sê dat daar 'n paar dinge is wat julle eers uit die weg moet ruim; moet uitklaar.
Hoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees