
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hanna, 'n dinamiese en suksesvolle personeelagent, lewe teen 'n vinnige pas. Sy't haar eie besigheid, is gelukkig getroud en het twee kinders rondom wie sy haar besige lewe beplan. Maar toe sy een middag nĂ¡ 'n blitsbesoek aan die winkels by die huis opdaag, stort haar hele kaartehuis ineen. Sal sy in die maande wat kom ooit weer haar kop kan lig? "Hartverskeurend mooi. 'n Aangrypende verhaal vir volwassenes sowel as tieners."
– Wilna Adriaanse