Wanneer ouers vir hul kinders bid

ebook

By Elmer Towns

cover image of Wanneer ouers vir hul kinders bid

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Begin vandag en maak vir ewig 'n verskil in jou kind se lewe!

"Wanneer ouers vir hul kinders bid" is vir enigeen wat kinders liefhet en 'n groot verskil in hul lewens wil maak. Dit is vol eenvoudige, doeltreffende raad en voorstelle wat op die Bybel gegrond is.

Dr. Elmer Towns en dr. Dave Early

  • verduidelik hoe om te bid om jou kinders nader aan God te bring.
  • beskryf 'n ouer se rol en verantwoordelikheid om hul kinders te leer om op God staat te maak
  • plaas klem daarop om kinders van jongs af te leer bid
  • deel met hul lesers gebede wat kinders kan memoriseer.
  • Noem uitstekende voorbeelde uit die Bybel wat wys dat God graag antwoord wanneer ouers vir hul kinders bid.

    "Wanneer ouers vir hul kinders bid" is vol inspirasie wat enige ouer sal help om met eenvoudige gebede en 'n hart vol geloof die wiele van die Hemel te laat begin draai. Hierdie boek maak dit duidelik dat jy op God kan vertrou om groot veranderings in jou kinders se lewens teweeg te bring.

  • Wanneer ouers vir hul kinders bid