
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Moeilike tye spoor ons aan om God te soek.
Almal het probleme. Maar as ons al die moelikhede in ons lewens maklik self kan oplos, sal ons nooit na God soek nie. John Townsend sê dit is juis die onoplosbaarheid van ons probleme en die gevoel van hulpeloosheid om ons omstandighede te verander wat ons aanmoedig om te vra: 'Waar is God?'
Townsend bied nuwe insig oor die behoefte aan en soeke na God se hulp en teenwoordigheid in ons lewens. Waar is God? is in drie dele verdeel wat die leser hoop gee en dieper betekenis uit ons worstelling met probleme voortbring:
Hoekom laat 'n God wat ons liefhet toe dat ons swaarkry?
Hoe is God betrokke in ons lewens wanneer ons swaarkry?
Hoe kan ek God vind?
Met treffende stories en praktiese toepassings, verseker Waar is God? ons dat selfs al voel dit of God afwesig is, dit sy aard is om in verhouding met ons te bly, om ons lief te hê en ons te lei. Wanneer ons Hom met ons hele hart en siel soek, daag Hy op en verander ons lewens vir altyd.