
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Baie vroue glo hul diepste hartsbegeerte sal net bevredig word as hul lewenspad as volg verloop: Om 'n man lief te kry, met hom te trou en dan kinders te hĂȘ. Die waarheid is egter dat geen man, vrou of kind hierdie begeerte bevredig nie; net Jesus Christus, die ewige Bruidegom, kan dit doen.
Die skrywers van Terwyl jy wag ontken nie 'n vrou se begeerte om deur 'n man bemin en gekoester te word nie. Hulle fokus vroue se aandag egter op die Een wat die begeertes van haar hart verstaan. Daarom ondersoek hulle die tien eienskappe van 'n godvresende vrou wat in die boek Rut aangetref word. Terwyl jy wag plaas nie die klem op die vrou se status (enkellopend, getroud, geskei of weduwee) nie, maar op die toestand van haar hart.
Vind dus uit wat dit werklik beteken om 'n Godvresende vrou te wees, 'n vrou wag wag. Want dit gaan nie daaroor om die regte man te vind nie, maar om die regte vrou te wees.