Seën jou gesin

ebook Die krag om jou gesin se toekoms te verander

By R. Garborg

cover image of Seën jou gesin

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

'n Seën in die Bybel was 'n doelbewuste handeling om die krag van God se goedheid en guns oor iemand se lewe uit te spreek. Dit het dikwels gepaard gegaan met met die oplê van hande en was 'n bekende gebruik onder die Joodse gesinne. Christen-gesinne kan hierdie gebruik deel maak van hul tradisie en dit op kragtige wyse gebruik in hul kinders se lewens. Seën jou gesin bied aan ouers 'n Bybelse manier om hul kinders te seën en te bemoedig; wys dat die seën van 'n lewe van liefde begin by ons eie verhouding met God, beskryf 'n lewenswyse wat lewe bring en verhoudings ten goede kan verander, wys op die belangrikheid van ons daaglikse keuses, bemoedig ouers dat – ongeag die verlede – dit nooit te laat is om die seën aan hul kinders oor te dra nie.

Hierdie Bybelse gebruik is 'n kragtig, dog eenvoudige gebruik om kinders te help om God te ken en lief te hê. Seën jou gesin sal gesinne inlei in die gebruik van 'n daaglikse seën en hulle die pad wys na 'n blink nuwe toekoms.

Seën jou gesin