Leef met selfvertroue

ebook 365 dagstukkies vir vroue

By Joyce Meyer

cover image of Leef met selfvertroue

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Vroue is God se kosbare gawe aan die wêreld. Hulle is skeppend, sensitief, medelydend, intelligent en talentvol. Tog het baie vroue die vertroue wat God vir hulle gun, verloor. Joyce Meyer weet wat dit is om 'n swak selfbeeld te hê. Op haar lewensreis het sy baie geleer van wat 'ware selfvertroue' is en hoe om die behoefte om almal tevrede te stel, te oorkom. In Leef voluit en vreesloos het sy ander vroue gehelp om hul selfvertroue te kry en in hulself te glo. Leef met selfvertroue bevat dagstukkies wat gegrond is op hierdie gewilde boek. Vroue kan dus elke dag leer hoe om die vrou te word wat God wil hê hulle moet wees. God het 'n wonderlike plan vir jou lewe, en dit is Joyce Meyer se bede dat jy dit met die lees van hierdie godsdiensoefeninge met meer volheid as ooit tevore sal ervaar. Jy kan jou kop hoog hou en vol vertroue wees oor jouself en oor jou toekoms. Jy kan dapper wees en nuwe dinge aanpak – selfs dinge wat geen man of vrou nog ooit tevore gedoen het nie. Jy het wat dit verg!

Leef met selfvertroue