Ek is VIGS-Mia

ebook

By Lana Hitge

cover image of Ek is VIGS-Mia

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Sy het die Sondagmiddag op haar bed gelê: 'n amperse geraamte met 'n intense verhaal. Ek het na haar gesit en luister. Soms gepraat, maar praat was meestal onnodig. Want hierdie stukkie mens – wel, dit wat nog van haar oor is – het baie gehad om te vertel. Sy het vertel van haar eerste man. Sy het vertel hoe sy HIV-positief geword het. Sy het vertel van die verwerping en vernedering waardeur sy moes stoei toe sy uitvind sy is positief. Sy het vertel en vertel... en nou is sy nie meer daar nie, maar haar lewensverhaal sal altyd met ons wees.

Ek is VIGS-Mia