Die kleinste ramp denkbaar

ebook

By Francois Smith

cover image of Die kleinste ramp denkbaar

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Op die oog af is dié roman 'n storie oor 'n goeie dokter en 'n slegte polisieman. Want 'n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot 'n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Die leser sien deur Van Aardt se oë. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde?
Die kleinste ramp denkbaar