Wanneer hemel en aarde ontmoet

ebook Ervaar elke dag 'n lewe van wonderwerke

By Bill Johnson

cover image of Wanneer hemel en aarde ontmoet

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

n Lewe van wonderwerke is moontlik!

As jy al ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans! Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef – Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in Hom herontdek, sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. Wanneer Hemel en aarde ontmoet het reeds baie gelowiges gehelp het om 'n lewe van wonderwerke te lei. Hier sal jy leer om:

In God se beloftes te beweeg

Jou ware identiteit te herontdek

In God se bonatuurlike krag te leef

As jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer hemel en aarde ontmoet lê Bill Johnson 'n stewige Bybelse grondslag wat jou self help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na 'n wêreld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders!

Wanneer hemel en aarde ontmoet