Liefde en stryd

ebook Die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het

By John Eldredge

cover image of Liefde en stryd

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken.

In Liefde en stryd skryf die John en Stasi Eldredge openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. Hulle erken self: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim.

Dis onvermydelik dat ons gebrokenheid as mense in die huwelik na vore sal kom. Dit beteken nie jy't iets verkeerd gedoen nie. God wil jou huwelik gebruik om by kwessies in jou lewe uit te kom wat aandag nodig het. John en Stasi bespreek onderwerpe soos die volgende:

'n Volmaakte storm

Die grootste geskenk wat jy kan gee

Meer as net kamermaats

Hoe om 'n reg te baklei

Leer om lief te hĂȘ

Liefde en stryd wys paartjies hoe om vir hul liefde en geluk te veg en doen 'n beroep op mans en vroue om hierdie avontuur wat God vir hulle het, aan te pak. Lees Liefde en stryd en ontdek die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het.

Liefde en stryd