
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Tussen die baie Christelike boeke wat in die wêreld verskyn wat verduidelik "hoe om wedergebore te word", is hierdie die heel eerste boek wat die Evangelie van die water en die Gees verkondig in streng ooreenstemming met die Heilige Skrif. Daar is geen mens op aarde wat in die Koninkryk van die Hemel toegelaat sal word, sonder om waarlik wedergebore te word deur die water en Gees nie. Om waarlik wedergebore te word moet 'n sondaar vrygespreek word van alle sonde, en dit is slegs moontlik om in beide die doop van Jesus en in Sy bloed aan die Kruis te glo. Laat ons nou met geloof in die Evangelie van die water en die Gees toegang tot die Koningryk van die Hemel te kry as die regverdiges in wie geen sonde gevind is nie.