Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word--Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( II )

ebook

By Paul C. Jong

cover image of Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word--Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( II )

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die geregtigheid van God is deursigtig en is verskillend van die geregtigheid van die mens. God se geregtigheid is binne in die evangelie van die water en die Gees geopenbaar, wat volbring was deur die doop van Jesus wat Hy van Johannes ontvang het, asook Sy bloed aan die Kruis. Ons moet terugkeer na geloof in God se geregtigheid voordat dit te laat is.
Dra u kennis hoekom Jesus verplig was om deur Johannes die Doper gedoop te word? Sou Johannes nie vir Jesus gedoop nie, kon ons sondes nie op Hom geplaas word nie. Johannes die Doper was die grootste man van almal, en die doop wat hy vir Jesus gegee was, was die absoluut vereiste vir God om al ons sondes op Jesus te plaas.
Jesus was gedoop om die wêreld se sondes op Sy skouers te dra, en het Sy bloed aan die Kruis gestort om die loon van die sondes te betaal. Al hierdie waarhede het my verstanding wat ek tevore besit i.v.m. die wedergeboorte heeltemal verander, waar ek slegs in die bloed aan die Kruis geglo het. God het deur hierdie boodskappe u geleer wat Sy geregtigheid behels sodat ons volledig kennis oor dit kon ontvang, en in dit met die hart te glo. Ek dank die Here vir al hierdie seëninge.

Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word--Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( II )