Die Heilige Gees wie in my woon

ebook Die Foutlose manier vir ons om die Heilige Gees te ontvang

By Paul C. Jong

cover image of Die Heilige Gees wie in my woon

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die mees algemene strydpunte wat in Christendom vandag beredeneer word is "verlossing van sonde" en "die vervulling van die Heilige Gees." Maar weinig het die presiese kennis oor hierdie twee onderwerpe ondanks die feit dat hulle die mees belangrike konsepte in Christendom is. Wat die saak bemoeilik is dat daar nie veel oor hierdie onderwerpe in die Woord geskrywe is sodat ons dit kan leer en duidelikheid oor hierdie belangrike onderwerpe kan kry. Christen skrywers in algemeen skryf slegs oor die gawes van die Heilige Gees en verheerlik die gevulde - geestelike lewe wat boekrakke volmaak. Maar geeneen van hulle waag om oor hierdie fundamentele vraag te praat nie, naamlik "Hoe 'n gelowige verseker die Heilige Gees kan ontvang?" Hoekom is dit so? Dit is voor die hand liggend dat hulle nie die presiese kennis oor dit besit nie. Soos die Profeet Hosea uitgeroep het in moedeloosheid, "My volk gaan te gronde weens die gebrek aan kennis," en gevolglik sien ons baie Christene vandag wat in godsdienstige fanatisme betrokke word in sy verskillende kleure en vorme, met die hoop dat hulle die Heilige Gees sal ontvang. Hulle is oortuig dat as hulle in 'n waansinnige emosie gelaaide toestand opgesweef word, sal hulle die Heilige Gees ontvang. Maar dit is nie oordrywing om te se, dat hulle so-genaamd geloof Christendom verklein na 'n eenvoudige oppervlakkige Sjamanisme. U moet weet, hierdie fanatisme het sy ontstaan van Satan.
Die skrywer Eer. Paul C. Jong waag hier om die bybelse waarheid te verkondig. Hy preek oor die essensiele onderwerpe in volskaals, waar die meerderheid geestelike skrywers hierdie belangrike vraag vir 'n lank tyd ontduik het. Eerstens bepaal hy die bedoelings van "die wedergeboorte" en daarna "die vervulling van die Heilige Gees" en verduidelik die onvermydelik verwantskap tussen die twee vernaamste konsepte. Ten slotte, preek hy oor die hele reeks rakende die Heilige Gees, vanaf "hoe om geeste te onderskei" tot "die weg na 'n Gees gevulde lewe." Die skrywer beveel aan dat u na die webblad verwys om meer informasie oor die inhoud van hierdie boek te kry.

Die Heilige Gees wie in my woon