Diep spoor

ebook

By Jeanette Stals

cover image of Diep spoor

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in 'n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.
Katrien is 'n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle 'n lewe op 'n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland.

Dina, 'n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans 'n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak.

Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.

Diep spoor