
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
As ek elke dag maar met gewoonweg sou lewe, sonder om iets goed of positiefs raak te sien of te doen, wat baat die lewe my? As ek vandag niks gedoen of bereik het nie, wat baat nog 'n dag in my lewe? As ek sou terugkyk na my lewe, het daar verandering plaasgevind? Het ek 'n beter mens geword? Het my verhoudings gegroei? Het ek nader aan die Here gekom? As ek vandag dieselfde sondes doen as gister, dieselfde foute maak, wat het ek bereik in my geestelike lewe? Elke dag is 'n Godgegewe geskenk. Elke dag is 'n tree nader aan jou dood. Lewe om te verander!