Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Met haar leeruitrusting en motorfiets is Anika nie wat Rynard as 'n "dokter" sou bestempel nie. Hy het onlangs die Krynauw Kliniek-administrateurspos by sy broer oorgeneem en was nie dié nuwe dokter te wagte nie. Daar's dadelik 'n vonk tussen hulle, en hulle het noodgedwonge heelwat kontak met mekaar.