Net 'n komma, nie 'n punt nie

ebook 'n Inspirasiebundel met 24 oog-rek, mond-oophang, ware verhale van gewone mense · Inspirasiebundelreeks

By Elaine Broekman

cover image of Net 'n komma, nie 'n punt nie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In 'n wêreld waar ons elke dag die onbekende in die gesig staar, is dit bemoedigend om getuienisse te lees van gewone mense wat God se hand in hul lewens ervaar het.

Ons het elkeen 'n storie. Elkeen 'n unieke verhaal om te vertel. 'n Verantwoordelikheid om dit waarmee God ons seën of die waarheid wat ons leer, met ander te deel om Sy naam te verheerlik.

Sommige van ons is nog in die middel van ons verhaal en kan nie sien hoe op aarde dit alles ten goede kan meewerk soos wat Romeine 8:28 belowe nie. Mag hierdie 24 inspirasiestories van 17 verskillende kinders van die Here jou help om die groter prentjie in jou eie lewensverhaal te sien.

Terwyl jy nog hier kan lees, is dit nog nie verby nie! Dis net 'n komma, nie 'n punt nie.

Net 'n komma, nie 'n punt nie