
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Mari, ʼn jong meisie uit die Provinsie van Magadha in Indië, het Jesus ontmoet gedurende die agtien jaar wat hy deur die lande van die Midde- en Verooste gerys het. Sy het sy eerste Dissipel geword en saam met hom menige avonture beleef. Jesus het uiteindelik na Palestina teruggekeer en sy het Hom vergesel. Sy was aan die voet van die kruis toe hy vir sy geloof met sy lewe moes boet. Na Jesus se kruisdood het Mari Magadha saam met haar volgeling wat bekend geword het as die Magadhalene voort gegaan om Sy boodskap van Die Weg na Vrywording en Liefde te verkondig.
Mari word in die Christen Bybel na verwys as Maria Magdalene.