Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
'n Onwaarskynlike paartjie beland onder een dak tydens inperking: Gerbrand boer in die Noord-Kaap, Landi is 'n model wat op internasionale voorblaaie pryk. Tussen hulle was daar destyds al meer as bloot vonke, maar nou is albei ouer, meer ervare en meer as gereed om die spel van verleiding en verowering te speel.