Best Books Eksamenhulp

ebook Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal: Afrikaans Made Easy for English Learners

By Aletha de Klerk

cover image of Best Books Eksamenhulp

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. Die eksamenoefenboek: - bevat taaloefeninge, ook met verduidelikings in Engels, gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes. - is saamgestel volgens die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls - bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens, - sluit 'n konsepvraestel vir Vraestel 1 in. - bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. - is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring - is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
Best Books Eksamenhulp