Swart swaan

ebook

By Wilken Calitz

cover image of Swart swaan

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – 'n ondier met 'n dodelike aptyt. In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte 'n blyplek te bou en hom te versorg. Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe het – daar waar die dier nou lê. 'n Trommel wat hom in staat sal stel om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart. Wilken Calitz se Swart swaan is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.

Available to buy

Amazon logo
Swart swaan