Die Abe Jacobson Verhoor

ebook

By Jan Adriaan

cover image of Die Abe Jacobson Verhoor

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Abe Jacobson was skuldig. Almal het dit geweet – ook elkeen van die nuuskieriges wat elke dag die openbare galery vol gepak het, selfs Abe se eie ondersteuners. En almal het verwag dat sy straf uiteindelik bitter swaar sou wees – minstens lewenslank en nog veertig of vyftig jaar. Dit kon selfs twee of drie keer lewenslank wees. En daarvoor het Abe nie kans gesien nie. Daarom sou hy enigiets doen om uit te kom en uit te bly – selfs nog moord laat pleeg en pogings aanwend om te ontsnap. Toe dit nie werk nie, bedink hy 'n uitsonderlike verweer, totaal uniek in die geskiedenis van die reg in Suid-Afrika, moontlik selfs in die hele werêld. Die vraag was net: Sou dit slaag?

Jan Adriaan: "Die gedagte aan hierdie boek het reeds byna veertig jaar gelede ontstaan. Wanneer die kans hom voorgedoen het, het ek navorsing gedoen en nagedink. Mettertyd het 'n storie gevorm, totdat ek uiteindelik in 2018 dit kon skryf. Lekker Lees!"

Die Abe Jacobson Verhoor