Wanneer die Heilige Gees werk

ebook Die Persoon, die werking en die gawes van die Gees

By Dirkie Van der Spuy

cover image of Wanneer die Heilige Gees werk

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

"Wanneer die heilige gees werk" wil 'n bydra lewer om gelowiges te help om te kyk wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en dan veral oor die sogenaamde buitegewone gawes. In ons dag is daar 'n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei, en is daar al meer vrae oor die Persoon en die werking van die Heilige Gees:

Kom hierdie gawes in ons dag voor?

Is dit vir elke Christen bedoel?

Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings?

Wat is die woord van kennis?

Wat bedoel Paulus as hy sê dat elke Christen hom moet beywer om te profiteer?

Elke hoofstuk word opgevolg met 'n aantal besprekings om Bybelstudie in binnekamers en besprekings – veral in kleingroepe – te stimuleer. Uiteindelik is die bedoeling van "Wanneer die Heilige Gees werk" nie net om meer inligting oor gawes van die Gees deur te gee nie, maar dat die Heilige Gees op 'n nuwe manier in mense se lewens sal werk, dat daar geestelike groei en opbou in die kerk sal kom en dat herlewing oor ons land sal uitkring.

Wanneer die Heilige Gees werk