Vrae wat God ons vra

ebook

By Trevor Hudson

cover image of Vrae wat God ons vra

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Eerder as om altyd vir antwoorde te soek in die Bybel, stel Trevor Hudson voor dat ons begin nadink oor die vrae wat God vra. God wil 'n gespreksverhouding met ons hê, en Hy begin daardie gesprek deur aan ons vrae te vra. God gee ook aan ons groter waardigheid deur ons toe te laat om met die vrae te worstel, eerder as om net eenvoudig antwoorde aan ons te gee.

Vrae wat God ons vra verken tien vrae – vyf uit die Ou en vyf uit die Nuwe Testament – wat God aan individue in die Bybel gevra het en ook aan ons vra. Dit sluit in: Waar is jy? Wat is jou naam? Wat maak jy hier? Wie sê jy is Ek? Wil jy gesond word? Waarom huil jy? Daar is 'n veel groter krag om ons te verander in 'n vraag as in 'n reguit antwoord – elke hoofstuk bevat voorstelle hoe jy persoonlik God se vraag in die konteks van jou eie lewe kan verken en die lewensveranderende krag daarvan kan ervaar. Dit bevat ook vrae vir groepbespreking. Vrae wat God ons vra is gebind in 'n handige geskenkformaat, met pragtige volkleur foto's gedruk op glanspapier.

Vrae wat God ons vra